SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LOURENS, A.S.  and  JONKER, J.A.. The strategic relevance of technology-related variables to the competitiveness of small- to medium-sized furniture manufacturers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.180-195. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING SMMEs het die potensiaal om 'n kritiese en positiewe bydrae te maak tot Suid-Afrika se ekonomiese groei en SM/FMs, tot die skepping van werksgeleenthede, en tot die BNP. SM/FMs het egter nie op die hoogte gebly met tegnologiese ontwikkelings en die aanwen-ding daarvan nie. Om in 'n omgewing van toenemende mededingendheid en invoere te wedywer moet effektiewe strategieë ontwikkel word. Een strategie wat moontlik sal lei tot verhoogde mededingendheid is die aanwending van tegnologie wat oplossings kan bied in terme van spoed, kwaliteit, verskeidenheid, aanpasbaarheid, en produktiwiteit. Die aanwending van tegnologie moet egter op 'n strategiese manier bestuur word, want dit behels veel meer as bloot om tegnologie in ag te neem gedurende die strategiese beplanningsproses. Hierdie artikel ondersoek die invloed van besigheidstrategieë en sekere tegnologie-verwante veranderlikes op die mededingendheid van SM/FMs.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )