SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SMIT, R.; TREURNICHT, N.F.  and  BLANCKENBERG, M.M.. Table grape punnet packaging: the influence of check-weighing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.197-208. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Die meeste Suid-Afrikaanse tafeldruiwe word uitgevoer na die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk. Die voor-verpakking van tafeldruiwe in 'punnets' begin al meer voorkeur geniet by Europese supermarkte. Hierdie verhoging in aanvraag het gelei tot strenger gehaltestandaarde, insluitend 'punnet' massa. In Suid-Afrika word meestal gebruik gemaak van seisoenale werkers met beperkte formele onderrig om tafeldruiwe te verpak. 'Punnets' moet voldoen aan boonste en onderste massagrense, maar baie deviasies kom voor as gevolg van menslike- en masjienfoute. Geoutomatiseerde eksterne toetsweging lewer positiewe resultate ten opsigte van vermindering van oor- en ondergewig 'punnets', maar menslike- en masjienfoute bly steeds probleemfaktore.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )