Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
SIVARAM, N.M.; DEVADASAN, S.R. and MURUGESH, R.. Conceptualisation for implementing total productive maintenance through the ISO 9001:2008 standard-based quality management system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.33-46. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel konseptualiseer die integrasie van Totale Produktiewe Instandhouding (TPI) en ISO 9001 sertifisering deur 'n model bekend as TPI 9001:2008 voor te stel. Deur hierdie konseptualisering word die agt TPI-pilare aangepas met die oog op die vyf belangrike klousules van die ISO 9001:2008 standaard. Ter illustrasie van die konseptualisering word die inhoud van 'n sub-klousule van die TPI 9001:2008 model voorgehou en die grondslag daarvan beoordeel.