SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BOND-BARNARD, T.J.  and  STEYN, H.. The programme benefits of improving project team communication through a contact centre. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.127-139. ISSN 2224-7890.

    'n Kontaksentrum word gebruik om kommunikasie in 'n nasionale program vir die herstel van Suid-Afrikaanse Staats infrastruktuur te fasiliteer en bestuur. 'n Belangrike vraag is hoe die program en die projekte binne die program baat by die kontaksentrum. Hierdie artikel bespreek die bevindings van n studie wat die gerealiseerde voordele van die verbetering van tussen-funksie-kommunikasie in die program deur middel van n kontak-sentrum kwantifiseer. Die resultate toon dat, deur die gebruik van 'n kontaksentrum, die projekspan se persepsie van effektiwiteit van kommunikasie, kwaliteit van aflewerbares, dienslewering, en kliënt tevredenheid van die program drasties verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )