SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KHOO, Michael B.C. et al. The effects of parameter estimation on minimising the in-control average sample size for the double sampling  x̅ chart. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.58-67. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Die dubbelmonster x̅-beheerkaart, wat grootskaals gebruik word, is voortreflik vir die opsporing van geringe en middelmatige verskuiwings van prosesmediaan. By 'n regsskuinse verdeling van looplengte lewer de mediaanlooplengte (MLL) 'n beter groottewaarde as die gemiddelde looplengte. Gewoonlik word die vertoning van die bogenoemde x̅-beheerkaart bepaal met geskatte prosesparameters. Die skattings word bepaall op die veronderstelling dat die proses onder beheer is. Aangesien die MLL gebaseerde beheerkaartvertoning betekenisvol beïnvloed word deur skattingsfoute, word dit ondersoek uit minimum gemiddelde monstergrootte. Die uiteindelike resultaat van die navorsing toon dat 80 monsters benodig word vir 'n beter vertoning as die ooreenstemmende beheerkaart vir bekende parameters.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )