SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SELLAMI, K.; AHMED-NACER, M.; TIAKO, P.F.  and  CHELOUAH, R.. Immune genetic algorithm for scheduling service workflows with QoS constraints in cloud computing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.68-82. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING In verdeelde rekenaarverwerking is hulpbrontoewysing en skedulering van diens werkstrome 'n belangrike uitdaging, veral in 'n wolkrekenaar omgewing waar daar baie rekenaarhulpbronne beskikbaar is op bepaalde plekke. Daarbenewens moet die kwaliteit van die diens kwessies, soos uitvoertyd en bedryfskoste, in ag geneem word. Om hierdie uitdaging suksesvol te adresseer moet twee klassieke rekenaarverwerking probleme aangepak word: eerstens, die toekenning van hulpbronne aan elk van die take in die saamgestelde webdienste of werkstrome en tweedens die skedulering van hulpbronne wanneer elke hulpbron gebruik kan word deur meer as een taak en op verskillende tye nodig mag wees. Die bestaande benaderings vir die skedulering van werkstrome of saamgestelde webdienste in wolkverwerking fokus op die vermindering van die beperkingsprobleme, soos die sperdatum of die kostebeperking. Hierdie artikel stel 'n nuwe genetiese algoritme, wat die hulpbrontoewysing en skedulering probleem deur die oorweging van meer as twee beperkings oplos, voor. Eksperimentele resultate demonstreer die doeltreffendheid en skaalbaarheid van die voorgestelde algoritme.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )