SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    AL SHAALANE, Amir  and  VLOK, P.J.. Application of the aviation derived maintenance free operating period concept in the South African mining industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.150-165. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Hierdie verslag ontleed die nut en moontlike toepassing van die konsep 'instandhoudingsvrye bedryfstydperk' (MFOP), wat oorspronklik uit die lugvaartsektor kom, in die mynbedryf. Die tradisionele betroubaarheidsvereiste 'gemiddelde tydsduur tussen weierings' (MTBF) blyk etlike inherente probleme te hê wat toepassing en omskrywing betref, wat óók hierin bespreek word. Die navorsing bied voorts 'n bondige oorsig van die terrein van fisiese batebestuur (PAM), synde die oorkoepelende gebied waarop dié studie tuishoort, en beskryf daarná die MTBF-vereiste en die huidige aanwending daarvan in die mynbedryf. MFOP word dan bekend gestel en met MTBF vergelyk. 'n Metode vir die ontleding van MFOP-werkverrigting word voorgestel en uiteindelik op 'n gevallestudie by 'n myn van Anglo American platinum toegepas.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )