SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directionsProposed business process improvement model with integrated customer experience management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

TREURNICHT, M.J.  and  VAN DYK, L.. A decision support system for equipment allocation in a telemedicine referral network. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.29-38. ISSN 2224-7890.

'n Verskeidenheid telegeneeskunde toepassings het reeds groot sukses behaal in die bevordering van gesondheidsdienste wêreldwyd. Ongelukkig word tegnologie dikwels geimplementeer sonder om besluitneming te baseer op behoorlike behoefte bepalings. In Suid-Afrika, het hierdie 'tegnologie stoot' benadering gelei tot 'n groot hoeveelhede ongebruikte toerusting. Daar word voorgestel dat die potensiaal van telemedisyne gemeet moet word, voor implementering, om sodoende tegnologie te 'trek' na kliniese behoefte. 'n Besluitneming ondersteuning stelsel is ontwikkel wat gebruik maak van gesondheidsorg informatika en rekenkundige intelligensie, om die behoefte vir tele-geneeskunde te bepaal en daarvolgens toerusting toe te ken aan 'n netwerk van gesondheidsorg fasiliteite, om die beste kostevoordeel te bereik. Die stelsel fasiliteer die versamel en berg van elektroniese mediese rekord data in 'n data stoor. 'n Lineêre programmering model word gebruik met 'n genetiese algoritme opgelos. Die stelsel is ontwikkel en getoets vir die Suid-Afrikaanse openbare gesondheidsektor, met behulp van data van 27 hospitale in die Wes-Kaap Provinsie. Resultate toon dat indien telemedisyne werkstasies met spesifieke aanvullende toerusting, soos bepaal deur die algoritme, beskikbaar was in die gegewe tydperk, 'n beraamde R8.7 miljoen gespaar kon word met betrekking tot pasiënt verwysingkoste. Die gevallestudie toon dus van die voordele van implementering in die gekose netwerk van hospitale. Hierdie nuwe toepassing van gesondheidsorg informatika kan dien as 'n nuttige hulpmiddel vir tele-geneeskunde besluitnemers in tele-geneeskunde om besluite gebaseer op konkrete bewyse. Toekomstige werk sal die ontwikkeling van soortgelyke stelsels vir ander markte insluit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License