SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DIMITROV, D.M.  and  DE BEER, N.. Improvements in the capability profile of 3-D printing: An update. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.1-12. ISSN 2224-7890.

    Kennis oor die vermoëns van 'n produksie sisteem is 'n baie belangrike kwessie. Die 3-D druk proses het 'n goed gevestigde additiewe vervaardigingstegnologie geraak. Aanvanklik was die hoof doel hiervan om konsepte te modelleer, maar nou is die toepassing uitgebrei om, onder andere, pas en funksionele modelle, patroon vervaardiging van giet prosesse, snel vervaardiging van gereedskap, mediese modelle, en argitektoniese modelle in te sluit. Hierdie groei in aantal toepassings het 'n wedersydse verbetering in die beskikbaarheid so wel as tegnologiese vermoëns van 3-D druk soos akkuraatheid, sterkte, verlenging, afwerking, bou tyd, en kostes tot gevolg gehad. Hierdie faktore is baie belangrik vir gebruikers om beter beheer toe te pas oor hul prosesse, en vir ontwerpers om hul verwagtinge te definieer en om vereistes te bepaal. Hierdie artikel het ten doel om 'n tegniese opdatering te gee van wat die invloed van verskillende faktore op 'n sisteem se vermoëns is. Deur gebruik te maak van die ZPrinter 310 sisteem van Z-Corporation as voorbeeld, en met die toepassing van gepaste statistiese tegnieke en inagneming van onlangse materiaal- en masjienontwikkelinge, word die nuutste verbeteringe van die vermoënsprofiel vir 3-D druk tegnologie bespreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )