SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BARENJI, A.V.; BARENJI, R.V.  and  HASHEMIPOUR, M.. A frameworks for structural modelling of an RFID-enabled intelligent distributed manufacturing control system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.48-66. ISSN 2224-7890.

    'n Moderne vervaardigingsaanleg bestaan gewoonlik uit verskeie verspreide beheerstelsels soos masjineringstasies, monteerstasies en materiaalhantering- en stoorstelsels. Deur Radio Frekwensie Identifikasie (RFID) tegnologie met hierdie beheerstelsels te integreer, verskaf 'n basis vir intydse monitor en instel van die beheerstelsels se komponente. Met die regte strukturele modelleringbenadering is dit moontlik om ontwerpe byna onmiddellik te evalueer en verwerk tot nuwe operasionele toepassings. Hierdie navorsing stel 'n argitektuur voor vir die strukturele modellering van 'n intelligente verspreide beheerstelsel vir 'n vervaardigingsaanleg deur middel van RFID tegnologie. Die klem word op 'n behoefte-analise van die vervaardigingstelsel, die ontwerp van die RFID intelligente verspreide beheerstelsels deur UML diagramme en die gebruik van effektiewe algoritmes en gereedskap vir die implementering van die stelsels, geplaas.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )