Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
SCHOEMAN, J.S. and VLOK, P.J.. The possible influence of risk management, forecasting, and personnel training in physical asset management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.96-104. ISSN 2224-7890.
Hierdie studie beklemtoon die moontlike effekte wat risiko bestuur, voorspelling van voorvalle, en die opleiding van personeel kan hê binne die fisiese bate bestuur omgewing. Die afdelings word elk apart bespreek, en 'n argument word gevorm om te sê waarom die afdeling belangrik is en watter bedrag van 'n maatskappy se vyf- jaar begroting elk moet ontvang. Die finale besluit was dat risiko 'n totaal van 60 persent van die begroting moet ontvang omdat dit so 'n breë afdeling is, die opleiding van personeel vereis 25 persent, en die voorspelling van gebeure die laaste 15 persent.












