Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
WORAPRADYA, K. and THANAKIJKASEM, P.. Optimising steel production shedules via a hierarchical genetic algorithm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.209-221. ISSN 2224-7890.
Effektiewe skedulering van 'n kontinue-giet staalaanleg word voorgehou. Die hoof bydrae van hierdie navorsing is die formulering van 'n nuwe optimiseringsmodel wat regte wêreld situasies beter verteenwoordig, asook 'n hiërargiese genetiese algoritme wat spesifiek aangepas word vir die soek van 'n optimale kontinue-giet skedule. Die optimiseringsmodel is onwikkel deur twee hoof beplanningsfases van tradisionele skedulering te integreer, naamlik die beplan van die giet volgorde en die skedulering van staal vervaardiging en die tydsberekening van alle werkstukke. 'n Nuwe prosedure word voorgestel vir genetiese algoritme chromosoom kodering wat Gantt-kaart en hiërargiese chromosome kombineer. Die voorgestelde metode word geïllustreer en vergelyk met 'n twee fase tradisionele skedulering en 'n standaard genetiese algoritme. Beide die kwalitatiewe en kwantitatiewe prestasiemaatstawwe is ondersoek.