SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    AL-AHMARI, A.; KHAN, A.A.; NASR, E.A.  and  KAMRANI, A.. An automatic fixture design system for creating prismatic parts. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.69-83. ISSN 2224-7890.

    'n Aanpasbare hegtingsisteem is 'n buigsame alternatief vir 'n toegewyde hegstuk. 'n Outomatiese aanpasbare hegstuk ontwerpsisteem vir die skep van prismatiese onderdele word voorgestel. Die sisteem bevat hegstuk beplanning, hegstuk modellering en hegstuk samestelling. Die onderdeel geometriese databasis en proses planne word as insette gebruik. A reëlgebaseerde metode is toegepas om die opsporings en vasklem verwysingspunte toe te ken. Die soekstrategie is ontwerp om die mees geskikte verwysings-en klempunte te bepaal. Die finale hegstuk samestelling is gemaak van die standaard hegstuk komponente van die CATVBA Editor van CATIAV5. Die voorgestelde benadering is suksesvol gevalideer deur middel van 'n gevallestudie.

            · abstract in English     · text in English