SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN DER MERWE, R.E.; LIEBENBERG, A.  and  DE VRIES, M.. A farm site development method: Creating a roadmap towards site saturation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.126-139. ISSN 2224-7890.

    Landbou-ingenieurswese gebruik bestaande kennis om aan een van die mensdom se grootste behoeftes te voldoen: voedsel vir oorlewing. Die geleentheid om bestaande landbou-ingenieurswese praktyke aan te vul met bedryfsingenieurswese tegnieke wat finansiële beheer aanmoedig tydens bate-uitbreidings op plase, word hier aangebied. Fasiliteitsbeplannings-tegnieke word gekombineer met 'n welbekende ondernemingsingenieurswese tegniek, die transformasie padkaart, met die ontwikkeling van 'n plaasterrein ontwikkelingsmetode (PTOM). Die doel van die PTOM is om metodiese leiding te bied aan die ontwikkeling van 'n meester-fasiliteitsplan ten einde die plaas se fasiliteite in fases te ontwikkel tot 'n toekomstige-/versadigingstatus. Die studie bied ook 'n evaluasie van die PTOM aan, in die vorm van 'n praktiese demonstrasie by Waterfall Farm.

            · abstract in English     · text in English