SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ZHOU, J. et al. A multi-dimensional method for evaluating a product's conceptual schemes. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.184-198. ISSN 2224-7890.

    Die gebruik van konseptuele skema beoordeling is ‘n sleutel stap in die ontwikkel van nuwe produkte. ‘n Multidimensionele beoordelingsmetode, wat subjektiewe beoordeling, die volg van oog beweging en produk beeld beoordeling behels, is ontwikkel. Subjektiewe beoordeling word gebruik om kliënte se aanvanklike reaksies op konseptuele skemas te toets. Die volg van oog beweging word gebruik om die mees aantreklike eienskappe van konseptuele skemas uit te lig. Met die hulp van Kansei ingenieurswese word die mees aantreklike eienskappe van ‘n spesifieke produk beskryf en duidelik gemaak vanuit die produk beeld beoordeling. Hierdie multidimensionele metode kan ook toegepas word in die motiverings en aanbevelings vir produk verbetering. Dié metode is beoordeel deur ‘n gevallestudie van konseptuele ontwerpskemas van ‘n selfoon.

            · abstract in English     · text in English