SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MASITHULELA, F.  and  RAMDASS, K.. Delivery challenges at a mechanical testing centre facility: A case study of a railway system in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.216-230. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-1252.

    Die Meganiese Toetsfasiliteit van TT Edms (Bpk) verskaf meganiese onderdeel-toetsing vir verskeie afdelings binne die maatskappy. Hierdie afdeling het die ontwikkeling van nuwe onderdele vir die spoorweë as doelstelling. 'n Geleidelike toename in die aantal toetse wat laat afgelewer is, is oor die afgelope sewe jaar waargeneem. In die artikel word die agtergrond tot die fasiliteit verskaf waarin die prosesse en verhoudinge tussen die betrokke hulpbronne in detail beskryf word. 'n Analise van die kern oorsake vir die laat aflewering van toetsresultate toon dat 'n tekort aan opleiding en ondoeltreffende bestuur die hoof oorsake is. Aanbevelings vir verbetering sluit meer aktiewe aanspreeklikheid van al die hulpbronne, die toepassing van standaard operasionele prosedures en die tegniese opleiding van elke hulpbron spesifiek tot hul opdrag, in. Vinnige winste wat geïdentifiseer is om hierdie verbeteringe te dryf sluit die implementeer van sleutel prestasie-aanwysers vir elke hulpbron, die verbetering van stoormetodieke en die ooreenstemming van standaard diensvlakke met vennote, in.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )