SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution networkThe role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SWART, P.D.; VLOK, P.J.  and  JOOSTE, J.L.. Broadening the influence of asset managers through the six principles of persuasion. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.72-80. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1256.

    Batebestuurders (BBs) sukkel reeds lank om ander mense binne hulle organisasies te beïnvloed om batebestuurspraktyke te ondersteun. Hierdie dilemma is verder beklemtoon met die uitreiking van die versamelde Batebestuur (BB) standaarde, ISO 55000. Hierdie studie ondersoek 'n alternatiewe benadering tot bestaande invloed- en veranderingsbestuursbenaderings. Sosiale sielkunde, en meer spesifiek Robert Cialdini se ses beginsels van oorreding, het al adverteerders, prokureurs en selfs kelners in hulle onderskeie beroepe bevoordeel. Dit het hulle gehelp om ander mense te beïnvloed en toegeeflikheid te verseker. Gelukkig kan BBs nou die selfde doen. Die implementering van hierdie beginsels bied verskeie voordele en vereis slegs klein, praktiese en meestal kostelose veranderinge wat kan lei tot groot verskille in hulle vermoë om ander mense op 'n etiese manier te beïnvloed en te oorreed.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )