SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2Pareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problemDemand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand items author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    WILSON, N.; FOURIE, C.J.  and  DELMISTRO, R.. Mathematical and simulation techniques for modelling urban train networks. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.109-119. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/xx-x-1364.

    Spoorwegstelsels skep soms komplekse probleme met betrekking tot die skedulering en die bedryf van treine. 'n Passasiers-spoordiens se eerste prioriteit is om stiptelike en veilige vervoer te verskaf aan sy gebruikers. Om 'n stiptelike en betroubare diens te lewer is 'n groot uitdaging vir netwerk operateurs, aangesien trein dienste maklik ontwrig word in digbevolkte netwerke. Ontwrigtinge word nie net deur infrastruktuur en rollende materiaal falings veroorsaak nie, maar ook deur infrastruktuur onderhoud, nuwe rollende materiaal, en nuwe treindienste wat ingestel kan word. Die bestuur van dié ontwrigtinge en die akkurate vooruitskatting van die effek op die res van die netwerk is 'n kritiese komponent van die bedryf van 'n trein netwerk. Wiskundige modelle en simulasie metodes kan toegepas word op dié tipe probleme. Hierdie artikel bespreek die literatuur wat oor die modellering van trein netwerke handel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )