SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

LEE, C.H.  and  LEEM, C.S.. An empirical analysis of issues and trends in manufacturing productivity through a 30-year literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.147-159. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-2-1363.

Die sleutelwoorde in die navorsingstudies oor vervaardigings-produktiwiteit oor die afgelope dertig jaar is geanaliseer om die verandering in die definisie van produktiwiteit as konsep te verstaan. Nadat 110,269 sleutelwoorde in 11,237 navorsingsartikels geïdentifiseer is, is die sleutelwoorde verminder tot 97 wat in nege kategorieë gesorteer is. Dit is gedoen deur sekere kriteria toe te pas. Die meeste van die vorige studies het met produktiwiteit gehandel binne die konteks van korporatiewe data, maar hierdie studie ondersoek die verandering in die konsep van vervaardigingsproduktiwiteit deur die sleutelwoorde van studies oor hierdie konsep. Die tydperk van 1980 tot 2009 is in vyf eras van produktiwiteit geklassifiseer. Die verwagting is dat hierdie studies kan dien as 'n praktiese riglyn vir bestuurders in die industrie en as 'n akademiese grondslag vir toekomstige navorsing oor produktiwiteit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License