SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2Reconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturingHow to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OZCEYLAN, E.. A mathematical model using AHP priorities for soccer player selection: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.190-205. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1265.

    Die proses van speler-seleksie in spansporte soos sokker is 'n ingewikkelde, multikriteria probleem. 'n Twee-fase benadering om die kies van spelers vir 'n sokkerspan word voorgestel. In die eerste fase word die eienskappe van die speler prioritiseer deur 'n analitiese hiërargie proses. Die prioritisering is gebaseer op hulle posisie in die span. In die tweede fase word 'n binêre lineêre programmeringsmodel ontwikkel deur gewigte aan n speler se eienskappe toe te ken. Toppresteerders word so identifiseer en in die span ingesluit. Laastens word 'n gevallestudie op die Turkse klubspan Fenerbahce gebruik om die toepaslikheid en vertoning van die voorgestelde benadering te bepaal.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )