SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2Determining tactical operational planning policies for an auto carrier - A case studyEffect of cereal binder, moisture, and clay contents on the functional properties of clay-bonded core and moulding sands author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

FERREIRA, T.  and  GORLACH, I.A.. Development of an automated guided vehicle controller using a model-based systems engineering approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.206-217. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-2-1327.

Die nywerheid- en handelsbedryf gebruik dikwels outomatiese begeleide voertuie. 'n Outomatiese begeleide voertuig gebaseerde materiaalhanteringsisteem is ontwikkel deur 'n modelgebaseerde benadering. Die voertuig se beheerder is ontwikkel deur gebruik te maak van Visual Paradigm sagteware en is op die hardeware geïmplementeer. Die ingewikkelde materiaalhanteringstake wat na die voertuig gestuur is, wat onder meer die hantering, navigasie en kommunikasie insluit, is suksesvol uitgevoer en getoets in 'n werklike nywerheidsomgewing. Die onwikkelde outomatiese begeleide voertuig kan waentjies met 'n massa van 200kg teen stapspoed sleep. Die outomatiesbegeleide voertuig kan by 'n intelligente materiaalhanteringsisteem, wat uit verskeie outonome voertuie en werkstasies bestaan, geïntegreer word. Dit bied dus die vermoë om die hele vervaardigingstelsel te herkonfigureer of maklik aan te pas. Ergonomiese en veiligheidsaspekte is ook oorweeg vir die ontwerp van die voertuig. 'n Omvattende veiligheidstelsel wat aan die toepaslike industriestandaarde voldoen is geïmplementeer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License