SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KRAUSE, W.  and  SCHUTTE, C.S.L.. Developing design propositions for an open innovation approach for SMEs. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.37-49. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1625.

    Hierdie artikel stel ontwerp proposisies voor vir 'n oop innovasie benadering vir klein en middelslag ondernemings, gebaseer op die oop innovasie lewensiklus raamwerk. Die ontwerp proposisies stuur klein en middelslag besighede in die implementering, uitvoering, en verbetering van oop innovasie in hul organisasies. Die ontwerp proposisies is ontwikkel deur die verwerking van die literatuur oor oop innovasie en ander implementering en verbetering beste praktyke. 'n Ontwerp wetenskap metode is gevolg, met die gebruik van konteks interaksie meganisme uitkoms logika om 'n sistematiese hersiening van die literatuur op oop innovasie te doen met die gebruik van die open innovasie lewensiklus raamwerk as perke. Hierdeur is 22 ontwerp proposisies formuleer. 'n Gevallestudie word ook bespreek as 'n aanvanklike toets van die toepassing van die ontwerp proposisies.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )