SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

OOSTHUIZEN, C.; GROBBELAAR, S.S.  and  BAM, W.. Exploring the link between PPM implementation and company success in achieving strategic goals: an empirical framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.238-250. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-3-1635.

Maatskappye is alewig onder druk om te innoveer en groei deur die besigheid se strategie suksesvol uit te voer. Met die konstante veranderinge in tegnologie is daar implikasies vir die maatskappy in die vorm van produkte se lewensiklusse, koste, verwagtinge van hoër kwaliteit, en groter verskeidenheid produkte en dienste. Die tendense veroorsaak druk en 'n styging van kompleksiteit om 'n kompeterende voordeel te behaal. Portefeulje projekbestuur is 'n oplossing om die kompleksiteit van multi-projekte te ontrafel en om 'n maatskappy te help om die besigheidstrategie te implementeer, die portefeulje te balanseer, maksimum waarde te behaal, as ook seker te maak daar is genoeg hulpbronne. Daar is 'n tekort aan empiriese werk oor die gebruik en sukses van portefeulje projek bestuur in Suid Afrika. Hierdie artikel ontwikkel 'n raamwerk wat as fondasie dien vir 'n empiriese studie deur die verhouding, tussen portefeulje projekbestuurimplementering en maatskappy sukses faktore te ondersoek. Die basis van die raamwerk sal die volgende faktore van goeie praktyk bevat: 1) enkelprojek-vlak eienskappe en -aktiwiteite; 2) multi-projek-vlak eienskappe en -aktiwiteite; 3) verband tussen projekte en die strategieproses; 4) beskikbaarheid en kwaliteit van projek -informasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License