SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

HOFFMAN, A.J. et al. A simulation approach to reconciling customs and trade risk associated with cross-border freight movements. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.251-264. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-3-1659.

Suider-Afrika is krities afhanklik van verhoogde uitvoer om ekonomiese groei te bevorder. Logistieke tekortkominge beperk uitvoer, en oorgrens vertragings is 'n sleutelfaktor wat koste verhoog en onsekerheid veroorsaak in die lewering van uitvoergoedere. Dit lei daartoe dat Suid Afrika nie 'n aantreklike deelnemer is in globale net-betyds voorsieningskettings. Die risiko verbonde aan die nie-betaling van doeanebelastings moet opgeweeg word teen die ekonomiese koste veroorsaak deur huidige doeanepraktyke. Die voortel is dat 'n uitbreiding in die inligting en kommunikasie tegnologieë 'n meer voordelige kompromie mag inhou. Hierdie studie ondersoek die impak van die nuwe voorstelle en stel nuwe maatreëls voor om die effektiwiteit van die beweging van goedere oor landsgrense te verhoog. Die verwagte impak van die voorgestelde maatreëls op uitvoere vanuit die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC), sowel as die impak op korridorgebruikers, word kwantitatief bepaal en opgeweeg teen die verwagte koste van implementering.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License