SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SWANEPOEL, H.F.  and  WICHERS, J.H.. Implementing a business improvement model based on integrated plant information. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.265-286. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1631.

    Die Wêreld Energie Raad [1, 2] definieer talle uitdagings in die wêreld energie arena wat aanleg eienaars en/of operateurs dwing om bestaande proses-aanlegte beter en meer doeltreffend te bestuur. Dit vereis toenemende fokus op besigheids- en tegniese aanleg inligting en data om beter, meer geïntegreerde en meer ingeligte besluite te neem. Die navorsingstudie het 'n besigheids-verbetering model ontwikkel wat gebruik kan word om 'n geïntegreerde aanleg inligting infrastruktuur te skep as die grondslag vir besigheid verbetering inisiatiewe. Operasionele navorsing is dan ook gebruik om prakties te demonstreer hoe hierdie model en benadering suksesvol geïmplementeer kan word om sakebedrywighede en besluitneming insig te verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )