SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BELL, L.; VAN WAVEREN, C.C.  and  STEYN, H.. Knowledge- sharing within the project-based organisation: a knowledge-pull framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.18-33. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1580.

    Meganismes om lesse wat op projekte geleer is in 'n organisasie te gebruik, is ondersoek. 'n Delphi studie het die verantwoordelikheid van die organisasie t.o.v. die inkorporering van kennis in 'n projekbestuur-metodologie uitgelig. Kennis vanuit 'n projek behoort via 'n sentrale kennisbestuur-funksie oorgedra te word. Hierdie funksie moet gekodifiseerde kennis evalueer in die konteks waarin dit ontwikkel is, bepaal hoe die kennis gebruik behoort te word, en die databasis asook die kennis vloeiproses instand hou. Op grond van die literatuur, gestruktureerde onderhoude, geargiveerde data en 'n Delphi opname, word 'n raamwerk vir die oordrag van kennis na die organisasie voorgestel. Die raamwerk stel die organisasie in staat om die oordrag van kennis te motiveer en te lei in 'n metodologie wat aandui waar, wanneer en hoe kennisoordrag en benutting behoort plaas te vind.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )