SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SKLAR-CHIK, M.D.; BRENT, A.C.  and  DE KOCK, I.H. Critical review of the levelised cost of energy metric. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.124-133. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1496.

    Die doel van hierdie artikel is om krities te kyk na die 'levelised cost of energy' meeteenheid wat gebruik word in die ontwikkeling van elektrisiteit projekte. Die meeteenheid word wyd gebruik, want dit is 'n eenvoudige manier om die koste per eenheid elektrisiteit te bereken vir 'n gegewe tegnologie wat verbind is aan die elektrisiteitsnetwerk. Maar dit laat sekere sleutelterme, soos inflasie, integrasie koste, en stelselkostes, na. Die implikasies van die uitvoering van hierdie bykomende kostes sal 'n meer omvattende meeteenheid daarstel vir die evaluering van elektrisiteit-opwekkingsprojekte, en die totale elektrisiteitstelsel. Dit word dan aanbeveel om die meeteenheid vir die Suid-Afrikaanse konteks te verfyn.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )