SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

REHMAN, A.U.. An approach to evaluating alternatives for wind power plant locations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.153-165. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-4-1545.

Multikriteria besluitnemingsbenaderings word verkies om multi-dimensionele, volhoubare en hernubare energie doelstellings te bereik. 'n Belangrike kwessie vir die windkragindustrie is die identifisering van 'n geskikte ligging wat onderhewig is aan verskeie kriteria. Hierdie artikel assesseer en rangskik verskeie potensiële windkragopwekking liggings in Saoedi-Arabië. Die voorgestelde benadering neem meervoudige kriteria, onder andere wind spoed en wind beskikbaarheid, ligging voordele, terrein detail, risiko en onsekerheid, die tegnologie wat gebruik word, derdeparty ondersteuning, geprojekteerde vraag, die tipe kliënte en regeringsbeleide, in ag. 'n Vergelykende analise van uitvoerbare alternatiewe wat aan al die kriteria doelstellings voldoen is uitgevoer. Die daaropvolgende resultate is dan aan 'n sensitiwiteitsanalise onderwerp. Konsepte soos drempelwaardes en eienskapgewigte maak die benadering meer sensitief.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License