SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    PIENAAR, W.J.. Regional economic assessment of the planned De Beers Pass Road project in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.182-192. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1528.

    In hierdie artikel word die moontlike streekontwikkelingsimpakte wat uit die voorgestelde De Beerspas-padprojek in Suid-Afrika kan spruit, ontleed. 'n Werkswyse word getoon waardeur die bruto en netto eenmalige verhoging in streeksinkomste tydens konstruksie deur vermenigvuldiger-ontleding en die herhalende streeks-inkomste tydens padgebruik deur versneller-ontleding beraam kan word. Onderskeid word getref tussen 'n kostevoordeelontleding en 'n streeksekonomiese-inkomste-ontleding. Laastens word aanwysings verskaf oor die gepaste toepassing van onafhanklike veranderlikes by die berekening van die streeksinkomste-vermenigvuldiger en -versnellermodel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )