SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CRAIG, O.O.; BRENT, A.C.  and  DINTER, F.. The current and future energy economics of concentrating solar power (CSP) in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.1-14. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1835.

    Vir Suid-Afrika word 'n toename in die vraag na energie geassosieer met hoër CO2-uitlate. Om hierdie uitdaging te oorkom, het die regering die Renewable Energy Independent Power Produsent Procurement Program (REI4P) begin om maklike integrasie van hernubare energie tegnologieë in die bestaande energiemengsel moontlik te maak. Die land het 'n oorvloed in sonkrag, en die potensiaal om hierdie hulpbron te benut deur konsentrasie van sonkrag (CSP) is alreeds bewys. 600 MW CSP is in met die REI4P gekoop, maar die toekoms van CSP in SA lyk bleek, aangesien die regering se onlangse opdaterings van die Geïntegreerde Hulpbronplan (IRP) geen toewysing na 2030 aan nuwe CSP-aanlegte gedoen het nie. Baie min CSP-aanlegte is verbind met die netwerk, en daar is beperkte navorsing en literatuur oor sy leer-effek en skaalbesparing. Hierdie studie analiseer die stand van CSP en gebruik 'n wiskundige verhouding om die vorderingsverhouding, die leer effek, en die waarskynlike toekoms van CSP in Suid-Afrika te bepaal. Die resultate spreek die probleme aan in de bepaling van die leer-effek van CSP.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )