SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KHUMALO, M.  and  VAN DER LINGEN, E.. The open business model in a dynamic business environment: A literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.147-160. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1851.

    Die oop sakemodel is die integrasie van oop innovasie en 'n sakemodel. Dit is 'n belangrike oorbrugsvoorstelling tussen innovasie en organisatoriese prestasie in openbare en privaat organisasie-omgewings. Die oop sakemodel word gekenmerk deur konstante verandering in die strewe na mededingendheid. Organisasies se onvermoë om omgewingsveranderings en -uitdagings suksesvol te hanteer en/of hul met oorgawe uit te voer, is belangrike kwessies wat vir baie maatskappye duur of lewensbedreigend is. Organisasies moet voortdurend oor twee sake besin: mededingendheid en veranderinge in die besigheids-omgewing. Die literatuur dui op talle stellings rondom die oop sakemodel-konstruksie. Die professionele en akademiese groepe het nog nie 'n finale gevolgtrekking bereik nie. Interessant genoeg is daar redelike ooreenkoms tussen die bevindings dat sakemodelle natuurlik stabiel is, en daarom vereis die oop sakemodel bewuste moeite en vindingrykheid om dit aan te neem. Die oop sakemodel wek egter baie belangstelling by openbare en private organisasies, en het 'n oorvloed vrae uit verskeie groepe tot gevolg.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )