SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    THEJANE, K.; CHIKOSHA, S.  and  DU PREEZ, W.B.. Characterisation and monitoring of Ti6AL4V (ELI) powder used in different selective laser melting systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.161-171. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1853.

    Die karakterisering en kontrolering van Ti6Al4V voermateriaalpoeier is 'n kernvereiste vir die kwalifisering van mediese implantate en ruimtevaartkomponente wat deur middel van selektiewe laser smelt stelsels produseer word. Nuwe en herbruikte monsters van hierdie poeier is gekarakteriseer deur hul fisiese en chemiese eienskappe te bepaal deur tegnieke wat aan internasionale standaarde voldoen. Die resultate vir Ti6Al4V poeiers met verskillende partikelgrootteverdelings van dieselfde verskaffer word hier voorgehou. Die karakteristieke van hierdie poeiers na etlike hergebruik siklusse in twee verskillende selektiewe laser smelt stelsels word ook voorgehou en bespreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )