SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    FOURIE, C.J.  and  ZHUWAKI, N.T.. A modelling framework for railway infrastructure reliability analysis. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.150-160. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1763.

    Die onderhoud en bestuur van spoorweginfrastruktuur speel 'n sentrale rol om die betroubaarheid en beskikbaarheid van spoorverkeer te verseker. In 'n hoogs-mededingende vervoer bedryf, word dit van die spoorindustrie verwag om nuwe en innoverende onderhoudstrategieë toe te pas. Dit sal dié industrie in die posisie stel om 'n bekostigbare en betroubare vervoerkeuse te wees. Hierdie posisie kan egter slegs bereik word indien onderhoudstrategieë toegepas word wat voorkeur gee aan die doeltreffende toewysing van hulpbronne. Daar is 'n toename in die toepassing van tegnieke gegrond op betroubaarheid vir die neem van ingeligte besluite in onderhoudbestuur. Die doel van die tegnieke is om bedryfsuitgawes te verminder terwyl veiligheid en doeltreffendheid behoue bly. In hierdie artikel word 'n raamwerk voorgestel vir die toepassing van tegnieke om betroubaarheid van spoorweginfrastruktuur te evalueer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )