SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KRUGER, P.S.. The value of money and the flaw-of-averages. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.1-15. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1968.

    Besluitanalise en besluitneming onder toestande van onsekerheid word meer belangrik gegee die heersende toestand van onsekerheid in die wêreld. Enige rasionele besluitneming benodig 'n kriterium waarop die besluit gebasseer kan word. Dit impliseer die beskikbaarheid van 'n waardestelsel. Hierdie publikasie sal 'n kort inleiding verskaf tot die basiese beginsels van sommige waardestelsels en verbandhoudende konsepte soos die waarde van geld, die gemors-van-gemiddeldes, rente- en verdiskonteringskoerse, utiliteitsteorie, en besluitanalise. Dit sal gebruik maak van 'n Monte Carlo simulasie benadering om die moontlike invloed van die gemors-van-gemiddeldes op renteberekeninge, huidige waarde berekeninge, en besluitbome te ondersoek. Dit sal aantoon dat, onder sekere omstandighede, die gemors-van-gemiddeldes betekenisvol teenwoordig mag wees.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )