Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
CHANTSON, J. and URBAN, B.. Entrepreneurial intentions of research scientists and engineers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.113-126. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-2-1533.
Om erkenning te gee vir die belangrikheid van die kommersialisering van intellektuele eiendom binne 'n universiteit word die entrepreneur-intensies van navorsers (wetenskaplikes en ingenieurs) by universiteite en wetenskaprade in Suid-Afrika ondersoek. Die studie van dié intensies in 'n akademiese konteks is van belang as gevolg van die potensiaal van entrepreneurskap om nuwe navorsingskennis aan te hits. Na hipotesetoetsing toon die resultate dat die voorlopers van entrepreneurintensies, soos gedrag, sosiale norme en waargeneemde gedragsbeheer, sistemies hanteer moet word. Deur hierdie faktore in een samehangende netwerk te integreer mag besluitnemers lei om die kompleksiteit van die voorlopers van entrepreneurintensies beter te verstaan.