SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    FOURIE, C.J.  and  CHIMUSORO, O.. An examination of the relationship between supply chain management practices and business performance: A case analysis of a passenger rail company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.141-152. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1876.

    'n Tekort aan instandhoudingsingenieurswese prestasie is een van die hoof oorsake van swak dienslewering. Instandhoudings-ingeneurswese prestasie in 'n passasiers spoormaatskapy word gemeet aan die hand van verskeie parameters wat insluit die vermoë van die organisasie om sy vloot op te gradeer en te vervang, die beskikbaarheid van spaar onderdele, die beskikbaarheid van vaardighede, die vloei van inligting, en informasie tegnologie. Die doel van hierdie studie was om die omstandighede in 'n passasiers spoormaatskappy in Suid Afrika te ondersoek met die doel om te bepaal of voorsieningskettingbestuur praktyke 'n invloed sal uitoefen op besigheidsprestasie, meer spesifiek, instandhoudings ingenieurswese prestasie. 'n Chi-kwadraat toets het getoon dat voorsieningskettingbestuur praktyke wel 'n positiewe invloed op besigheidsprestasie het.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )