SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue2Quantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit methodReconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturing author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DEWA, M.T.; VAN DER MERWE, A.F.  and  MATOPE, S.. Digitalisation of shop-floor operations in the South African tool, die, and mould-making industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.153-170. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1899.

    Digitalisering is voorgestel as 'n moontlike strategie wat die mededingendheid van gereedskap- en gietvorming-maatskappye in die 21ste eeu kan verbeter. Die onlangse opkoms van digitale tegnologie, soos Internet of Things-toestelle, maak nou digitalisering 'n haalbare realiteit. Hierdie artikel fokus op die digitalisering van werkswinkelvloerbedrywighede in die Suid-Afrikaanse TDM-bedryf deur die ontwikkeling van 'n nuwe mobiele data versameling instrument vir werkswinkelvloerbestuur. Die ontwikkelde stelsel is ontplooi tot, en gevalideer in, 'n geselekteerde gereedskapmaatskappy vir verskillende produkte. Die ontwikkelde stelsel het die werkswinkel-vloer se reële-tyd data-insameling verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )