SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    HUYSAMEN, B.; DE KOCK, I.H.  and  BAM, L.. Developing a challenges landscape relating to drug safety, provision, and distribution in resource-limited settings for the case of HIV/AIDS. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.54-68. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2048.

    Sedert 2010 het farmaseutiese organisasies deur middel van die UN Medicine Patent Pool medisyne patente vrygestel vir lae- en middelinkomste lande. Hierdie inisiatief laat toe dat enige farmaseutiese vervaardiger die patente kan gebruik om medisyne te vervaardig; sodoende word die koste en vervaardigingstyd verminder. Aangesien 'n aantal verskillende vervaardigers, waarvan sommiges nie goed gevestigde kwaliteit stelsels het nie, kan deelneem, moet daar goeie 'pharmacovigilance' (PV) toegepas word. Navorsing dui egter daarop dat dit dikwels die geval is dat hierdie plaaslike medisyne vervaardigers baie uitdagings ervaar in verband met medisyne voorsiening wat weer effektiewe PV-stelsels impliseer. Die gebrek aan menslike hulpbronne vir die monitering van negatiewe reaksies op die medisyne in hierdie lande is ook 'n groeiende probleem.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )