SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    PEACH, P.F.H.; BREDENKAMP, J.I.G.  and  VAN RENSBURG, J.F.. Dynamic optimisation of deep-level mine refrigeration control. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.202-216. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2065.

    Kunsmatige verkoeling bly onontbeerlik vir die ondergrondse mynboubedryf. Dit is hoofsaaklik om 'n veilige werksomgewing te verseker. Ongelukkig is die verkoelingstelsels van Suid-Afrikaanse goudmyne verouderd. Verouderde infrastruktuur en die toenemende afstande na aktiewe werksareas lei tot unieke verkoelings uitdagings. Myne is dieper en meer kompleks as ooit tevore, maar die verkoelingstelsels funksioneer steeds volgens oorspronklike ontwerpspesifikasies. Dit is duidelik dat huidige verkoelingstelsels nie opgewasse is vir die veranderende omstandighede nie. Een oplossing vir hierdie unieke uitdaging is om die beheer van verkoelingstelsels te herevalueer om aan veranderende verkoelings behoeftes te voorsien. Optimering strategieë is geïmplementeer op 'n gevallestudie om die algehele dienslewering van 'n verkoelingstelsel te verbeter. Implementering van hierdie strategieë het verskeie voordele tot gevolg gehad, onder andere verbeterings in dienslewering teen 'n laer energie verbruik. Gedurende die somermaande het die temperatuur van die koue water dam gedaal met 1°C teen 'n verminderde energieverbruik van 38 MWh per dag. Dit lei tot 'n finansiële kostebesparing van R9 miljoen per jaar. Hierdie studie bewys dus dat operasionele verbeterings in dienslewering moontlik is deur dinamiese beheer van myn verkoelingstelsels.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )