SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    NIEMANN, W.; KOTZE, T.  and  JACOBS, D.. Collaborative planning, forecasting, and replenishment implementation: A case study of a major grocery retailer in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.1-16. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-1744.

    Die doel van hierdie studie was om die belangrike faktore wat die implementering van gesamentlike beplanning, vooruitskatting, en aanvulling (GBVA) beïnvloed te ondersoek. 'n Enkele gevallestudie metode was gebruik om 'n kritieke geval binne die Suid-Afrikaanse kruideniersware kleinhandelsektor te ondersoek. Semi-gestruktureerde onderhoude was uitgevoer om data in te samel. Die studie het vyf van die ses belangrikste faktore bevestig wat GBVA implementering beïnvloed, soos wat vervat is in die literatuur. Twee nuwe sleutel faktore, besigheidsbegrip en 'n gemeenskaplike doel, was geïdentifiseer. Die studie het ook die raamwerk bepaal wat die firma gebruik het om GBVA te implementeer. Die studie bemagtig voorsieningskettingbestuurders om die belangrikste faktore wat die suksesvolle implementering van GBVA beïnvloed te verstaan en te benut. Die raamwerk kan help om 'n normtoets te stel en bestuurders te lei deur die proses van die GBVA implementering.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )