SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    NAIDOO, T.; WALKER, A.; BRIGHT, G.  and  DAVRAJH, S.. Fuzzy logic control for varied inspection. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.141-154. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1868.

    Gevarieerde inspeksies is 'n aanlyn dinamiese inspeksie metode waar die aantal inspeksies wat uitgevoer word wissel op grond van die produksiebehoeftes. 'n Tweevlakkige beheer argitektuur van wasige beheerders is gebruik om die gevarieerde inspeksie uit te voer. Hierdie navorsing ondersoek gevarieerde inspeksies in drie vervaardigingsubstelsels: oordraglyne, monteerwerk, en de-monteerwerk. Die uitslae van die simulasie toon dat die gevarieerde inspeksie effektief was om die doeleindes van die produksie siklus te verwesenlik. Die navorsing dra ook by tot die vermindering van die vervaardiging leityd. Gevarieerde inspeksie is ook met 100 per sent inspeksie vergelyk, om die invloed van gevarieerde inspeksie in teenstelling met tradisionele gehaltebestuurmetodes te bepaal.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )