SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LETABA, T.P.; PRETORIUS, M.W.  and  PRETORIUS, L.. Innovation profile from the perspective of technology roadmapping practitioners in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.171-183. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1919.

    Die doel van hierdie artikel is om die innovasieprofiel wat in ontwikkelende lande soos Suid-Afrika in gebruik is, uit die oogpunt van 'n tegnologiepadkaartpraktisyn af te lei. Die spesifieke navorsingsvrae wat aangespreek word, is i) "Wat is die belangrikste prioriteite vir innovasie in Suid-Afrika?" en ii) "Wat is die werklike of waargenome innovasie mededingendheid voordele vir Suid-Afrika? 'n Gemengde metodologie-navorsing is gebruik wat aanlyn kwantitatieweopnames, kwalitatiewe onderhoude, en dokument-analise kombineer. Die kwantitatiewe opname is uitgevoer met navorsers en praktisyns wat betrokke is by tegnologiepadkaarte in Suid-Afrika. Deur die realisme navorsingsfilosofie wat beide induktiewe en deduktiewe benaderings kombineer, is 'n analitiese inferensie gemaak deur die vyf stellings wat bestuurs- en beleidsimplikasies vir die tegnologiepadkaart gemeenskap in ontwikkelende lande het.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )