SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CAMFIELD, C.G.  and  SELLITTO, M.A.. A performance evaluation of competitive focuses in the furniture industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.207-217. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1951.

    Die doel van hierdie artikel is om die strategiese vervaardigingvertoning van 'n maatskappy in die meubelindustrie in die suide van Brasilië te assesseer. 'n Kubernetiese benadering is tydens die studie gevolg en gebruik om die boomagtige struktuur deur die vyf mededingende prioriteite geweeg deur die analitiese hiërargieproses te vorm. Die verskil tussen die belangrikheid en vertoning bepaal of die bedryf sukses behaal en of dit misluk. Die mees noemenswaardige mislukkings is die tyd wat dit neem om veranderinge in produkte te implementeer, die betroubaarheid van verskaffers, lae kapasiteit om die produksievolume te verander en te meng en die tekort aan na-verkope kliëntediens.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )