SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspectiveAn integrated performance management framework for a multi-business company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    AJAYI, O.  and  DE VRIES, M.. Diagnostic assessment of service delivery health in South Africa: a systematic literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.24-36. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1945.

    Toegang tot koste effektiewe, hoë gehalte en vinnige publieke dienste is 'n geldige vereiste en 'n verwagting van alle Suid-Afrikaners. Ten spyte van massiewe toenames in opeenvolgende begrotings en toelaes aan die publieke sektor, word die ekonomie steeds blootgestel aan gereëlde onrus wat tipies aan swak dienslewering toegeskryf word. Om effektief met hierdie strikvraag te werk te gaan is 'n doelgerigte diagnose van die toestand van dienslewering in Suid-Afrika benodig. Dit is selfs belangriker soos dienslewering tekortkominge en agterstande toegeneem en versprei het sedert demokrasie in Suid-Afrika. Dit is daarom belangrik dat 'n diagnostiese instrument met 'n stewige teoretiese fondament ontwikkel en deeglik getoets word teen sleutel vertonings-maatstawwe in 'n poging om dienslewering tekortkominge aan te spreek. Hierdie artikel ondersoek die nodige kriteria vir so n diagnostiese instrument om sodoende noemenswaardig by te dra tot die verbetering van dienslewering in Suid-Afrika.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )