SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GOLEC, A.  and  MAKSUDUNOV, A.. A fuzzy methodology for local entrepreneurial culture evaluation: evidence from post-soviet Kyrgyzstan. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.110-123. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1883.

    'n Omvattende meningspeiling is gebruik die plaaslike entrepreneurskultuur in Bisjkek, Kirgisië te beoordeel. Dit word op grond van die persepsies van die plaaslike inwoners beoordeel deur vier dimensies van die plaaslike entrepreneurskultuur te ondersoek, naamlik diversiteit en veranderingsklimaat, besigheid-bevorderingsklimaat, besigheid-ontmoedigingsklimaat en die fokus op plaaslike belange. Die items in die meningspeiling is gekategoriseer as positiewe of negatiewe stellings wat die respondent se distrik beskryf. Hierdie artikel verskaf n raamwerk wat uit n tweevlakkige model bestaan en gebruik kan word as n kwantitatiewe maatstaf van plaaslike entrepreneurskultuur. n Wasige, kunsmatige besluit is gegrond op die meningspeiling terugvoer. Op die boonste van die twee vlakke is n wasige, multi kriteria besluitnemingsmodel gebruik om die plaaslike entrepreneurskapkultuur te meet. Die model assesseer die entrepreneurskultuur in die gemeenskapontwikkelingspraktyke van bestuurders, dit dra by tot toekomstige entrepreneurskapverwante navorsing en assesseer die rol van plaaslike kulturele eienskappe in entrepreneurskap. Hierdie studie sluit 'n nuwe metodologie in, teenoor dit wat in die literatuur beskryf is, omdat dit n konseptuele model gegrond op die plaaslike gemeenskap se persepsies insluit. Die resultate toon dat Bisjkek se entrepreneurskapkultuur ondergemiddeld is.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )