SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MUNYAI, T.; MAKINDE, O.A.; MBOHWA, C.  and  RAMATSETSE, B.. Simulation-aided value stream mapping for productivity progression in a steel shaft manufacturing environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.171-186. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-2089.

    Produksieverbetering in die staalindustrie is deurslaggewend om mededingendheid te behaal wat die ekonomie van 'n land stimuleer. In die afgelope dekade het die staal as vervaardigingindustrie lae produktiwiteit ervaar en dit maak dit moeilik om internasionaal mee te ding. Die doel van hierdie navorsing is om verskeie proses vermorsing en bottelnekke wat produksie beperk te ondersoek deur van geïntegreerde waardestroomkartering en stelsel simulasie metodologieë gebruik te maak. Data waargeneem in die as vervaardigingsproses van 'n staal maatskappy is gebruik om die stelsel te karteer en te simuleer. Die resultate van die huidige toestand kartering het verskeie proses vermorsings blootgestel. Die simulasie resultaat het getoon dat die proses-bottelnekke die meestersaag en die vreesmasjien stasie is. Strategiese ingrypings by die twee bottelnekke het die deurset onderskeidelik verhoog van 959 na 1218 (27%) en van 624 na 1003 (60.74%) komponente. Die werk-in-proses komponente in die algehele sisteem na die strategiese ingryping het verminder van 415 na 17.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )