SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Quality performance: The case of construction projects in the electricity industry in KenyaHybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BASKARAN, S.M.  and  LAKSHMANAN, A.R.. A framework for lean readiness evaluation using a hierarchical fuzzy system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.220-234. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1988.

    Lenige vervaardiging is die voorloper om vervaardiging verwante uitdagings aan te spreek. Dit is egter belangrik vir volhoubaarheid om die gereedheid om van lenige vervaardiging gebruik te maak, te bepaal. Lenige gereedheid word deur middel van 'n gevallestudie beoordeel met die gebruik van 'n raamwerk model. Dit bestaan uit twee dimensies, naamlik die kritiese suksesfaktore en die hindernisse. Die teenstrydige aard van hierdie twee faktore is uitgebeeld deur kragveldanalise. Met die hulp van die wasigheidsleer is 'n wasige hiërargiese stelsel ontwikkel om lenige gereedheid te evalueer. Die resultaat van hierdie metode skep n nuwe metode vir bestuurders om lenige gereedheid te identifiseer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )