SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1A case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervalsPreventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DU TOIT, A.; JOOSTE, J.L.  and  CONRADIE, P.D.F.. Improving the response time for the corrective maintenance of rail infrastructure: a case study of the Western Cape Passenger Rail Network. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.235-247. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1909.

    Reageertyd vir die herstel van onvoorsiene falings bly 'n realiteit in die Suid-Afrikaanse spoorwegindustrie. Die 'gemiddelde tyd tot terugkeer' meting bestaan uit die gemiddelde tyd om te reageer en die gemiddelde tyd om te herstel. Hierdie artikel ondersoek die gemiddelde tyd om te reageer vir sinjaalinfrastruktuur by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (PRASA) in die Wes-Kaap, en stel 'n reaksiestrategie voor om staantyd te verminder. Die resultate toon dat die tyd van voorkoms, die ligging en die aard van voorvalle, asook die ligging van instandhoudingspersoneel, die tyd om te reageer beïnvloed. 'n Model is ontwikkel om te help met verbeterde besluitneming.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )