SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

PRETORIUS, P.J.. A Systems Approach to Operational and Business Decision-making. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.77-89. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-3-2228.

Die "PQ" probleem is in 1990 deur Goldratt gepubliseer. 'n Aangepaste weergawe van hierdie probleem word aan meestervlak studente gegee 'n paar weke voor die aanvang van 'n kursus in operasionele bestuur. Die prestasie-statistiek ingesamel by drie Suid-Afrikaanse (sedert 2016) en een Europese besigheidskool (sedert 2018) is onrusbarend swak. Tot op hede, was slegs 2.3 persent van die studente (42 studente uit die steekproef van 1866 studente) in staat om beide vrae korrek te beantwoord, en van hulle was nie in staat om hulle korrekte antwoorde te verduidelik nie. Hierdie artikel ondersoek die verskille tussen tradisionele, koste-gebaseerde metodes van besluitneming vir dag-tot-dag operasionele- en verbeteringsbesluite soos deur verskeie ondernemings vandag gebruik word - en daarom die swak studenteprestasie - en 'n stelselbenadering tot besluitneming. Hierdie artikel voer aan dat n stelselbenadering n werklike alternatief is tot besluitneming, waarsonder alternatiewe werklikhede bloot n droom sal bly.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License