SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MEYER, M.  and  SUNJKA, B.P.. A Skills Measurement Model for the South African Energy Sector: Applying the Analytic Hierarchy Process to the South African Electric Power Industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.277-288. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-3-2242.

Die behoefte om die inherente waarde van vaardighede in 'n projek in die Suid-Afrikaanse elektrisiteitsektor te begryp het ontstaan uit die veelvuldige vaardigheid uitdagings binne hierdie sektor. Hierdie uitdagings kan die effektiewe uitvoer van die projekte beperk. 'n Model gebaseer op die analitiese hiërargie proses is ontwikkel. Die model vergelyk drie kragopwekkings-projekte op grond van hulle vaardigheidswaardes in die uitvoerbaarheidsfase. 'n Hiërargie is ontwikkel op grond van die geïdentifiseerde kriteria en subkriteria. Die model is toegepas deur verskeie spesialiste in 'n industrie gebaseerde scenario waar drie verskillende soorte kragopwekkingsprojekte (steenkool-, kern- en windgedrewe) oorweeg is met die doel om die projek met die hoogste vaardigheidswaarde te identifiseer. Die proses is aangevoer deur middel van begeleide meningspeilings wat elke deelnemer, saam met toetse, moes voltooi om die deelnemerskonsensus te bepaal. n Sensitiwiteitsanalise het bepaal dat die geldigheid en akkuraatheid van die finale resultaat aanvaarbaar was. Steenkool-gedrewe kragopwekkingsprojekte het aan die spits na vore getree, gevolg deur kern- en daarna windgedrewe kragopwekkingsprojekte.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License